ek skep stukke son in my halwe
hande en sprinkel strooi die blokkies
warm oor my lyf oor my bene my
arms draai bollings silwer strale
van die groot geel tol in die hemel
en ek weef vir my 'n somer
sykombers.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Die blog oor ons weggaan na Aus het verskeie mense maak vra of ek dan nie meer enigiets in my liewe Afrikaans gaan doen nie. Hier doen ek dit.
No comments:
Post a Comment